Thursday, 6 October 2016

Hang Pram Stakers maak opskudding

Vryheid Van Spraak

Die girls moet nie dink dis agter strate van Soweto nie. As jy uithaal en wys moet jy vat wat jy kry. Komplimente is komplimente. As jy nie daarvan hou nie moes jy nie jou bates rond swaai dat almal en sy kind dit kon sien nie.

Ek self is glad nie beïndruk met die Studente se optrede nie. Sodra mens jou regte begin gebruik om oproerige studente van die klas lopers probeer weg hou word daar dadelik rassisme geskree.

Hierdie lafhartige generasie wat die grondwet verkrag is besig om Afrika tot vol sirkel in Suid Afrika te bring. Blykbaar sal hulle beter verstaan as ons die grondwet in hulle keelgatte gaan afdruk dat hulle verstik daar aan.

Ek kan nie glo dat 3000 mense ongelukkig is omdat die man beskryf het wat al ons kinders moea deur maak nie. Lyk my mens kan die straat vrou uit Soweto gaan haal, maar mens sal nooit Soweto uit die straat vrou kry nie.

Ek groet julle

No comments:

Post a Comment

WhatsApp Messenger: Android + iPhone + Windows Phone

Hey, I just downloaded WhatsApp Messenger on my Android. It is a smartphone messenger which replaces SMS. With WhatsApp, you'll get ...