Showing posts with label Pardette. Show all posts
Showing posts with label Pardette. Show all posts

Saturday, 10 December 2016

Pardette - Ontbyt Roetiene

Pardette

Oggend Roetine 





Pardette het ontwikkel in n pragtige Teef, my siels genoot... Naas my beter helfte is sy my beste gesels genoot. Sy weet hoe om my te kalmeer. Sy besluit hoe ver ek kan stap die dag, hoeveel oefening ek mag kry en sy moan as ek nie my pille drink of te veel suiker in neem. Pardette is nie opgelei in enige spesiale opleiding nie. Sy kry net liefde en aandag en geselskap.

Vir mense wat dink dis net mal mense wat meet honde praat daag ek om die video in sy geheel te kyk... nie net tot waar jy jou eie mind opmaak maak nie, maar alles wat ek gesels het die oggend. Die is kort dele wat ek aanmekaar geheg het ja ... bloot om nie n vervelige langdradige insetsel te hĂȘ oor die hele oggend roetine nie, maar as julle dink dis gedokter om n punt oor te dra sal ek 'n hele video laai sodat jy kan sien die is nie bullshit nie.

Die gene wat my en Pardette persoonlik ontmoet het sal weet dis presies hoe ek met haar praat en hoe sy reageer op ons gesprekke.

Deur
       Bierpens Viviers-

Sunday, 13 November 2016

Pardette - Wanneer Stad Plaas ontmoet

Pardette - Afrikanus Jag Hond Kruis

Onderskat Mens Diere se Intelegensie

Booking.com




-



Wie Is Die Baas En Wie Is Die Hond


Deel 4

| Deel 1| Deel2 | Deel 3 | Deel 4 | Deel 5 | Deel 6 | Deel 7 |

Ek was nooit iemand wat geglo het aan Babra Woodhouse se Walkies Walkies teorie nie, maar soos die are aanstap en hoe meer mens naby aan jou eie diere bly hoe meer kom jy agter ons het geen idee hoe intiligent diere is nie. Die gewaarwording het geboorte gegee aan 'n twee stryd binne my tussen die vleis etenende jagter en die diere liefhebber. 

Om te verstaan wat ek hier waarneem moet jy weet dat Pardette een van ons skoot hondjies dood gebyt het toe ons dit die dag die minste verwag het. Een ander baie gesogte lewens maat al twee keur so verskeur het dat die totale mediese koste op die hondjie nou al by die R5000.00 draai en my persoonlikke Jack Russel was ook al twee keer bebloed.

Die hele ding rondom die is dat Pardette week na week saam my werk en elke dag tussen mense en vreemde diere is en nog nooit n ons van agresie getoon nie. So die onverwagste aanvalle is wel seker met jaloesie te doen, maar wys op har agterbakse instinkte wat sy mee gebore is. Dit kom haar miskien goed in die jag veld te pas as sy onverwags n niks vermoedende dier van agter aanval, 

Hierdie video demostreer hoe die Tarentale haar tart en sy n plek soek om hulle van agter aanteval. Sy het teen my opdrag gegaan en steeds ongesiens probeer deur kom. Die vraag is het die Tarentale geweet wat die uitkoms van die saak sou wees of maak ek myself net dinge wys. Kyk Video twee in die speel lys voor jy my antwoord

Ek Groet

              Bierpens Viviers
              0835847473

___________________________________________

Naskrif

Deel 1 - 7 is n werk in wording en word nie noodwenddig in volgorde geskryf nie. Ek blog ongelukkig die dag soos ek voel en nie volgens disipliene nie. So lees maar soos dit kom. Die agter osse sal wel die reeks in volg orde kan lees.

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories