Saturday 28 January 2017

06 April 2017 - Boere Oorlog

06 April 2017 

Julius Malema Boere Oorlog




Julius Malema het ons, blanke grond eienaars en mede burgers van Suid Afrika, uitgedaag tot n mags oorname van ons grond. EEF het in tussen tyd dit ontken, maar die YouTube kanale is vol bewyse waar Malema vir die swart arm man uitdaag om nie meer bang te wees vir die wit grond eienaars nie. Ek is jammer om ons land se Intelligensie Korps mee te deel dat dit glad nie Grondwetlik aanvaar baar is dat Julius Malema, n mislukte Kool Boer van Limpopo, ons weerlose mense en boere op plase se lewens in gevaar stel nie deur haat spraak nie. 

Met dit as agter grond stel ek die volgende voor aan die blanke volk. 

  1. Moet nie Rassisme en Haat Spraak bevorder nie
  2. Moet nie Emosioneel raak nie. Dis nou Oorlog
  3. Moet nie Kwaad word nie.
  4. Hou jouself altyd aan die kant van die wet
  5. Moenie mede blankes betrokke maak by jou Emosies nie
  6. Moenie Wolf Skree as daar net n woef op jou voor erf staan nie,
  7. Kommunikeer duidelik wat jou probleem is en watse hulp jy verwag
Hiermee offer ek as Blanke Afrikaans Sprekende Suid Afrikaner my lewe aan mense wat bogenoemde 'n eed neem om te onderhou. 

  1. Ek sal opdaag as julle my Roep
  2. Ek het R500.00 kontant ten alle tye in my Oorlog Fonds
  3. Ek het Sit plek in my voertuig vir nog vier wetsgehoorsame burgers en hulle bagasie wat nie die Suid Afrikaanse Wet en Grondwet sal oortree om burgers onder beleg te gaan bystaan en hulle besittings en lewens te gaan beskerm. Jou bydra tot die Ootlog fonds sal ook R500.00/sitplek wees.  
  4. Ons teiken Radius is 500km
  5. Ons Reis en verblyf tyd is drie dae op n keer.
Mense wat belang stel om slag gereed te maak teen Julius Malema se beleg kan my op WhatsApp 0835847473 kontak. Naam: Dorp: Provinsie 

Niemand gaan mense se koppe inmekaar slaan soos in Zimbabwe se grond grype nie. Ons as Suid Afrikaners gaan saam staan ongeag ons ras, geloof en geslag.

Indien die Valke/Nasionale Intelligensie of enige Dienaar van die gereg 'n probleem met my skrywe het kan hulle my gerus kontak. Die nasionale statistiek op plaas en weerlose mense aanvalle het bewys julle slaan nie ag op die gevaar teen Die Belasting Betalers en Hulle Veiligheid van Suid Afrika nie. 

Die is nie 'n stigting van 'n Boere Mag/Kommando nie. Hierdie is slegs n losse samevoeging van mense wat ons mede lands burgers SAL beskerm, Want Ons Sal Offer Wat Jy Vrae!!!


Deur
       Petrus (Bierpens) Viviers
       +27 83 584 7473

1 comment:

  1. So many views here, but no commentd?

    none for and none against!!!!


    is everybody afraid of the truth?

    ReplyDelete

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories