Saturday 10 December 2016

Pardette - Ontbyt Roetiene

Pardette

Oggend Roetine 





Pardette het ontwikkel in n pragtige Teef, my siels genoot... Naas my beter helfte is sy my beste gesels genoot. Sy weet hoe om my te kalmeer. Sy besluit hoe ver ek kan stap die dag, hoeveel oefening ek mag kry en sy moan as ek nie my pille drink of te veel suiker in neem. Pardette is nie opgelei in enige spesiale opleiding nie. Sy kry net liefde en aandag en geselskap.

Vir mense wat dink dis net mal mense wat meet honde praat daag ek om die video in sy geheel te kyk... nie net tot waar jy jou eie mind opmaak maak nie, maar alles wat ek gesels het die oggend. Die is kort dele wat ek aanmekaar geheg het ja ... bloot om nie n vervelige langdradige insetsel te hê oor die hele oggend roetine nie, maar as julle dink dis gedokter om n punt oor te dra sal ek 'n hele video laai sodat jy kan sien die is nie bullshit nie.

Die gene wat my en Pardette persoonlik ontmoet het sal weet dis presies hoe ek met haar praat en hoe sy reageer op ons gesprekke.

Deur
       Bierpens Viviers-

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories