Saturday 31 December 2016

Richars Baai Vakansie Gids - Deel 1

Richards Baai

Kwa Zulu Natal 


Kersfees 2016

|   Kaart  |  Water Sport  |  Naval   |   Boot Klub   |   Casarina  |


Kom stap saam met my deur Richards Baai en kyk wat gebeur die vakansie in die pragtige vakansiebestemming. Wat is daar om te doen en hoe om daar by uit te kom. Waar is al die weg steek plekke en die geheime hengel hoekies. Dit word op Toergids styl gedoen. Ek oefen nog om n aanbieder te wees. 

In Richards Baai is alles naby. Dinge word ontwikkel om die hengelaar en sy gaste te akkomodeer. Selfs Durban is om die draai. 

Vir Akkommodasie
4u2Stay
0813427371

Vir Hengel Wenke
0823427473



No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories