Saturday 19 November 2016

Op Die Plaas - Clive Derby Lewis

Hoog Verraad of Moordenaar

Wie het oom Clive Veraai






Nou gaan dikkes om oop maak vir 'n pak slae, maar wat gesê moet word moet gesê word. Oom Clive se weergawe van die gebeure is redelik akkuraat, behalwe dat hy nie se wie het besluit Chris Hani moet dood nie. Hy se slegs dat dit vir hom 'n maklike besluit was en dat hy geen gewetens beswaar teen sy besluit gehad het nie, want "ons" was in oorlog en F.W. De Klerk het 'n onwettige roete gevolg om die land oor te gee. Dit alles is waar en ek kan dit nie weg praat nie.

Luister en Kyk Die Video's dan praat ons weer.






Nou kom ons kyk eers wie was oom Clive Derby Lewis. 

"Derby-Lewis, who was born in Cape Town, was an Afrikaner with German and Scots ancestry.[7] He grew up in Kimberley and was educated at the then-Christian Brothers' College. He articled as a chartered accountant and worked for both an accounting firm and an oil company; he also became an Extraordinary minister of Holy Communion at Blessed Sacrament Church in Johannesburg before he left the Catholic Church in the early 1980s. He later joined the Afrikaanse Protestantse Kerk (English: Afrikaans Protestant Church), notable as a staunch supporter of Apartheid.[8]"

Die is belangrike inligting, want net soos met Verwoerd, is ons Afrikaner ons reg ontneem om met die swart stamme van Suid Afrika 'n geleentheid gegun te word vir vreedsame ontwikkeling. Dit was oor die jare tog die Afrikaner se doel. Waar ons kom het ons wel probeer vreedsaam lewe. Alhoewel baie mense ons probeer uitbuit en sleg se.

Alhoewel oom Clive deel was van die stigting van Dr Treurnicht se  Konserwatiewe Party was hy nooit deur die publiek verkies as verteenwoordiger van die Konserwatiewe Party nie. 

Following his unsuccessful election bid in the Krugersdorp constituency, Derby-Lewis was nominated as a member of parliament in 1987 (after the then constitution allowed for political parties to nominate members to the House of Assembly, in addition to their elected representatives). Derby-Lewis served on a number of parliamentary committees. He also represented the Conservative Party on the Standing Committees of Parliament dealing with the Provincial Affairs of Natal, as well as Trade and Commerce.

Derby-Lewis lost his seat after the 1989 election, and was subsequently appointed to the State President's Council, an advisory group, where he served as a member of the Economic Affairs and the Amenities Committees.[10]

Nou baie mense sal verdeeld wees oor my sieninge hier, maar ek was KP vir 'n rede en Dr Treurnicht het ons nooit gelei as rassiste nie. 

Derby-Lewis has a long history of racially inflammatory remarks, a number of which were considered off-putting even by his Conservative Party colleagues who themselves favoured a racially divided South Africa. In 1989 he claimed in Parliament that "If AIDS stops Black population growth it will be like Father Christmas."[11] Similarly, that same year he was overheard remarking "What a pity" in response to a report by a minister that an aircraft had had to brake to avoid a black man on the runway at Johannesburg's airport (he later apologised, claiming it had just "slipped out").[2] Commenting on this, Andries Beyers (a senior party official at the time) said: "I think sometimes he became an embarrassment to us. He was very, very hardline. He had a calling to bring English-speakers to the CP, but his personal style put them off."[12]

Gemeet aan Julius Malema se Britse betrokkenheid wil ek ook net die volgende uitwys. 

He visited London twice in an official Conservative Party of South Africa delegation, including that of June 1989, which included their leader, Dr. Andries Treurnicht and Natal party chief Carl Werth. About that time he joined the London-based Western Goals Institute as an honorary Vice-President, and was one of their delegation to the 22nd World Anti-Communist League Conference in Brussels in July 1990. 

Daar was al die jare baie verdeeldheid tussen die Afrikaner. Die wat glad nie in vrede met die swart man wil saamleef nie. Die is nie ek nie. Waar ek groot geword het was dit 'n trots om 'n Suid Afrikaner te wees en het ons 'n plig gehad om die swart man op te bou tot hulle self onderhoudend kon wees op 'n vlak van hulle keuse. Vandag nog lewe ek met dieselfde leuse en soek 'n Party wat my die geleentheid kan gee. 

Ek wil apart wees want ek hoor geraas anders as my mede burgers. Ek wil anders ruik en eet as hulle. Ek wil nie partytjie hou soos hulle nie en glo nie kinders moet gebore word uit twee verskillende rasse nie, maar dit maak nie dat ek ander rasse haat of op hulle neer kyk nie. Rasse verskil en elkeen het sy eie wyshede. Ons het een planeet en moet die suurstof water en kos op die planeet deel. Ek glo God het ons almal geskape en ons kan kies hoe ons wil glo. Dis nie vir ons om ander mense te oordeel nie.

Nou kom ons keer terug na oom Clive toe. 

He spent nineteen years as a volunteer in the South African Citizen Force and became the youngest ever commanding officer of the Witwatersrand Rifles Regiment, affiliated with the Cameronians. He was awarded the John Chard Medal for long and meritorious service. 

Dit is hier waar ek vandag gaan afsluit en julle los om bietjie kop te krap hier oor. Die Afrikaner was nog nooit in beheer van sy eie toekoms nie. Nie al was ons trots Konserwatief nie. 



Ek Groet Julle



Bierpens Viviers-

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories