Saturday 19 November 2016

Boer - Counter Revolutionist

Idiote Op Die Plaas

Vlak Haas Van Die Dag





Kyk so n bedremmelde gesig het ek nog nooit gesien nie en nou moet julle mooi verstaan sy Ouma is nie deur die Wit Wolf met n Sambok geslaan nie. Nee hy is met die maan gepla oor ons as witmense ons wit gawe gebruik om hulle op die bek te boks. Foeitog nou kry die arme nuus wolwe die skuld. Nee pappie jy moet nou glad nie jouself verwar wie die mense is wat die ANC hoofstuk vir hoofstuk uitmekaar haal nie. Jy kan mos weet wie ons is. Ons praat al lankal hier oor maar jou se ore sit mos in jou se gat. 

Hoe het jy gedink gaan die Dikgat Oom nou maak. In my donker hoekie sit en bang wees vir jou. Kak man. Ek is glad nie bang vir jou nie. In my jong dae het ons manne so 4000 tot 5000 van julle aangevat met niks anders as n buffel vol bakstene nie. Dan het 8 van ons moederlose wesies wat moes staan en toe kyk hoe jou antie se sokker span mense lewendig aan die brand steek soos n vark braai, maar ons mag fokkol gedoen het nie. Ou Constant was so bang ons meng in hulle het al ons skiet goed uit gereik sonder ammunisie, Gedink dit gaan boer seuns laat sit en kyk hoe onskuldige nursie gebrand word. Nee my moer man... dit werk nie so nie ... nie eers op 'n pay day Vrydag nie.

...Maar kyk pappie kon jou pa en ma gat skoon maak. Hel die hele Hebron se vlaktes was vol on paar skoene gewees soos hulle gat getap het as ons hulle onder die klip gesteek het. Nie eers gejoedel of die Soweto opskop gedoen nie. Net gat skoon gemaak. Sommer oor die lemmetjies draad. Asof dit van Piesang blare gemaak is. Nou loop julle te koop ons was sis wreed of so wreed. Kak man laat die oom jou nou mooi vertel ... Ons GAAN die ANC vernietig. Julle GAAN almal tronk toe gaan en Winnie gaan straks nie oud genoeg word om mediese parool te vra nie.

Hierdie storie wat julle die opgebergde rykdomme wat ons julle gelos het uit hoer en remoer by Chings se horing bordele is nie nice nie man. Dan gee julle nog jou ongebore agter kleinkinders op as slawe by die Guptas. Fok pel julle jaag darem nou kak aan. Ek kan nie verstaan jy lyk so geskok oor die hele afvere nie. Het jy regtig vir Julis Malema geglo dat hy 'n witman kan bang praat van agter n mikrofoon uit. Nee man ... hel ... dit vat meer as dit om my engine gerev te kry. So loop koop vir jou n boek of iets en gaan speel met jouself. Die grootmense het 'n land om te bou en kinders om skool toe te stuur.


Groete



Oom Bierpens Viviers

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories