Wednesday 16 November 2016

Nuusflits - Nuus Op Die Plaas



Rhino Minster 

Ching With Chinese

Kyk nou Net - Kyk Nou Net 


Terwyl hy in streel persele rond hang is Julius Malema besig met hoog verraad. Wat ons mede lands burgers nie verstaan nie is dat ons kon armoede opgehef het met Renoster Boerdery as hulle nie so Rassisties was nie. Ons probeer nou al 22jaar vir hulle vertel daar is genoeg geld in Suid Afrika te maak om elkeen n beskaafde lewe te kan gee om aan sy/haar kulturele behoeftes te voldoen. Afgesien van die feit dat elke tiener n Samsung of iPad begeer, maar ja solank die witman deur politieke minagting getart word is hulle leiers besig om hulle te terg en in weelde te woon.

Dit is kommerwekkend dat die Senior lid van ons land se veiligheid sal poseer vir so 'n foto. Regtig? Ek glo glad nie aan wys en vertel tegniek om iemand af te breuk nie, maar aangesien die man direk verantwoordelik is vir ons boere op plase en ons oumas en oupas se veiligheid kan ons die foto nie ongesiens laat verby gaan nie. Wie beskerm ons land as dit so gaan. Nou is daar nog die blankes van ons wat 'n bietjie af raak in die hele mengel moes van gebeure.

Dan gebeur die ding met ons en die massas ruk weer op. Twee jong mans wat magteloos teen die wrede plaas aanvalle voel maak 'n video oor hoe hulle iemand probeer wys in watse vrees ons wit oumense en kinders leef. Ja wel die ou siel wat hulle terroriseer het was nie verdienstelik van hulle optrede nie, maar nou ja. Mense wat in hoeke vas gekeer voel doen snaakse onbesonne dinge. As ons mense nou teen die tyd so magteloos voel weet ek nie hoe lank gaan ons nog die volks moorde teen ons eie mense kan sluk nie.  

Malema is groot mond oor hoe die anderkant voel, maar hy het duidelik nie n idee hoe ons voel nie. As ek om my rondkyk wonder ek hoeveel van hierdie probleme is wys begeerte. Die Advertensie Media wys en ons begeer. Mense wat begeer en nooit kan kry nie is altyd moedeloos en voel verlore. Mense wat honger is en nie kan kos kry nie is waar my grootste vrees by skaar. Julius in sy mag posisie doen niks daaromtrent nie  

Maar nou ja mens druk nie mense in kiste en dreig om die kis brand te steek nie. Ek weet mens voel jy wil dit doen, maar dit gaan nie goeie indruk maak op ander mense nie. Kom ons kyk hoe die regter die skadelose vermaak gaan sien. Ek weet dat daar met my al erger dinge deur my eie mense gedoen is en ek weet in die lig van huidige omstandighede is dit nie die regte ding nie, maar ons mede burgers wil so graag deel van ons sosiale lewe wees en dan kan hulle nie inpas met ons poetse wat ons met mekaar bak nie. 

Ek meen die beste Sondag vermaak vir my was om my kinders in die kar te laai en n draai by die boat launching site te r en te dreig ek gaan met die kar in die water in ry ... Vandag vertel hulle my hoe angs bevange hulle gevoel het en ek dink steeds dit was snaaks ... maar nou ja...



Tot More Mense

Laat Aande Vroeë oggende. 

Deur
      Bierpens Viviers-



No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories