Tuesday 15 November 2016

Son Trek Water - 18:00


Son Trek Water

Op Die Plaas

18:00 Inskrywing




Terwyl die son sak in die weste is die luiaard op sy beste. Ou Afrikaanse spreekwoord wat geen Ossewa ryer die werklike impak van ooit sou beleef nie. Sien ou mense moes werk van die hane kraai tot die son sak, maar die wat in kers lig gewerk het het hulle geglo doen nie so goed nie. Sien donker werk is konkelwerk. Nou wil ek net graag weet hoekom word die meeste huisbrake in die nag gepleeg? 

Sien vir my staan die ding so. Julius Malema getuig daagliks dat sy voorvaders dom was. Ek meen mens kon hulle siele met n stukkie blink draad koop en sommer gou het hulle beheer oor Suider Afrika oor gegee. Wel ek sien dit n klein bietjie anders, maar nou ja dit is my wit gebreinspoel'de mentaliteit wat hier oorhand neem.  Ek meen my voorouers was die vreeslike sterk reuse wat die swartman een kyk gegee het en hulle het gedwee die juk opgetel en die wa deur die drif getrek. Amper soos Trump en die demokrate. 

Wel die feit is die grotes van ouds het 'n manier gevind om met mekaar te onderhandel en op 'n manier saam met mekaar te lewe. Die ding van die pinkie en die hele hand is my nou nie welgeval nie. Sien dit staan so. As ek die hele hand vat as ek die pinkie geoffer word is die geever straks nie kundig met vriendelikheid as ek die hand gryp nie. So kom ons nou al saam met gee neem en ruil transaksies oor die see aan en ons trek toe ook sommer dwars oor die berg van die draak reg deur die vlaktes en draai toe met n boog terug see toe. Straks dieselfde roete toe die Pedi's voor die Xhosa gevlug het.

My humble appologies or stealing your photo
Nou ja dis nie my punt nie. Mnr Julius Malema bou sy politieke basis op die van sy groot heer RobMcAap. Die ou man is skoon seniel geraak en vergeet om te bedank toe sy tyd verstreke is.Nou sit en slaap hy as die land brand en jaag China toe of êrens as sy blaas begin lek. Sien die gemiddelde oumens sal dit as verleentheid beskou om so in die openbaar te verskyn, maar die die groot olifant. wil nie sy knie buig nie. Wel ek is jammer om Mnr Malema en Mnr McAap mee te deel. Julle oorywerige ongegronde haat vir die witmens los julle kinders koud en honger.

Julle regering van die dag verkoop julle ongebore kinders se arbeid aan Slawe drywers van ouds vir die prys van n pot lensie sop. Die ding is Mnre. Julle is besig om lawaai te maak terwyl ons julle probeer oortuig dat ons kan julle kinders kos gee, Die feit is julle kannie. Nie in Zimbabwe ... Nie in Zambië nie. Jy sie Julius die swart man is nie onkundig nie. Julle voorvaders het goed na hulle mense gekyk. Dis net die swart man word so deur jou en die ANC gebreinspoel dat hulle glo hulle kan nie meer werk nie. Dat dit alles die witman se skuld is.

Julius die feit dat jy nie graag werk nie, maak nie al die swartmense lendelam nie. Al wat dit maak is dat jy op 'n ego reis kan gaan en glo jy is die moerse kryger, maar al daag ek jou tot n tradisionele stok geveg sal jy steeds n verskoning kry oor hoekom jy nie kan wen nie. Jy sien Julius... jou soort veroorsaak een moerse groot modder put. Die tiepe wat mens veroorsaak as jy heeldag staan en kak praat. Pleks jy manier kry om die honger mense kos te gee, Dit sal die kinders baie waardeer,

Ek Groet Julle
     Bierpens Viviers   

PS ... More se 10:00 Tee Tyd Luister ons Weer na Bok Van Blerk....-

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories