(Stefanie) Ons dank aan Sunette Bridges vir die oorsig en dat sy nogsteeds bereid is om die lys saam te stel.
11 van hierdie moorde was op plase en kleinhoewes. Daar was in hierdie 14 dae reeds 32 plaasaanvalle.
Op hierdie dag wat mense die wêreld oor die Liefde vier het HAAT weer in Suid-Afrika die oorhand gekry toe 'n trop BARBARE 'n hele gesin op 'n plaas uitgewis het. Gedurende Januarie is 8 mense op plase vermoor en dit bring dus die moorde tydens plaasaanvalle op 19 te staan in 45 dae of 1 elke 56 uur teenoor die gemiddeld van 1 elke 130 uur die afgelope paar jaar.
Dosyne mense is tydends aanvalle beseer, gemartel of vermink en in 1 van die aanvalle die afgelope 2 weke is 'n boervrou verkrag.
In Pietersburg moes 'n jong seun sy gemartelde ma se liggaam in die huis aantref toe hy van die skool af tuis kom en een van ons mense moet homself in die hof verdedig na hy 'n "inbreker" doodgeskiet het wat in die middel van die nag in sy huis was... seker vir tee...
Trevor Rees (79) is dood na sy aanvallers hom 2 dae lank gemartel het en Jik in sy keel afgegooi het. Volgens die noodpersoneel wat hom na die hospitaal gehaas het, was hierdie een van die wreedste aanvalle wat hulle ooit aanskou het.
Ek weet ek verander of verbeter niks deur hierdie name te plaas nie, maar ek dink dis nodig vir ons mense om te sien... en nie te vergeet nie... Raad of antwoorde die het ek nie. Ek kan maar net pleit dat almal meer bewus sal wees van hul eie veiligheid. Dit breek 'n mens se hart... Sx
1 February
Gavin Carter (47) – Shot dead – Underberg, Natal
Nicky Harmse (61) – Shot dead – Kameeldrift-Wes, Gauteng
2 February
Daniël Kilian (62) – Shot dead – Leeupoort, Limpopo
3 February
Pats Truter (77) – Strangeled - Naboomspruit – Limpopo
Elderly man – Beaten to death – Rustenburg – Noordwes
5 February
Pieter Pieterse (57) – Beaten to death – Ellisras – Limpopo
Wilfred Ernsting (54) – Murdered – Henneman - Vrystaat
6 February
Stephan Harris (28) – Beaten to death – Pretoria – Gauteng
7 February
Tanya Wiers (44) – Trotured to death – Pieterburg – Limpopo
10 February
Niels Erichson (65) – Shot dead – Rustenburg – Noordwes
11 February
Trevor Rees (79) – Tortured to death – Underberg – Natal
12 February
Rolf Pretorius – Shot dead – Springs – Gauteng
13 February
Elderly man (65) – Tortured to death – Gordonsbay – Western Cape
Ryno J v Rensburg – Beaten to death – Warmbad – Limpopo
14 February
Louis Smuts (45) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Belinda Smuts (42) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Gert Smuts (77) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Paulina Smuts (74) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Kontak
Petrus Viviers
0835847473
petrusviv@gmail.com