06 April 2017
Vooraand van Boere Oorlog
Die is nie 'n oorlog wat ons voor gewens het nie, maar enige politieke ontleder kon dit voorspel dus rus die las van die krisis vierkantig op die skouers van FW De Klerk en Roelf Meyer. Die vyand is onbekend want daar is so baie biljoeners wat graag skaak speel met mense se lewens en populasie beheer en kos voorrade voorhou dat ons nie sal weet wie werklik agter Julius Malema se lafaard politiek skuil nie.
Vanoggend probeer ek 'n gebed skryf. Ek is nie 'n prediker nie en ook nie 'n gesalfde nie. So die beste wat ek mee kan opkom
"Hemelse Vader in U naam vra ons wysheid en verdraagsaamheid in die tye van nood waar ons voor 'n onbekende vyand staan."
Ek glo in die krag van gebed. Ek glo waar twee of meer persone bymekaar kom in Sy Naam is Die Skepper teenwoordig.
Ek glo dat as ons haat(rasse) afsweer sal Hy ons die pad wys.
Ek glo nie haat spraak is 'n oorlog mondering nie.
Ek weet ek sal my bloed skenk om enige aanslag teen die Blanke Volk af te weer.
Ek glo dat as ons haat(rasse) afsweer sal Hy ons die pad wys.
Ek glo nie haat spraak is 'n oorlog mondering nie.
Ek weet ek sal my bloed skenk om enige aanslag teen die Blanke Volk af te weer.
So al wat ek Hom kan vra is vir wysheid en verdraagsaamheid ...
Die res het ek reeds voor opleiding ontvang en sal ek dit so gebruik na die beste van my vermoeë.
Hier is Herrie se voorstel. Jou woorde is mooi en edel dankie Herrie ...
No comments:
Post a Comment