Thursday 16 February 2017

Sunnette Bridges - Farm Murders February 2017

Tyd om Saak Nommers by Te Hou

Wie neem deel aan die projek 

Doel Stelling

Om seker te maak die mense se dood word gewreek deur die toetesien die wet sy gang gaan en die mense wat vir die lafhartige dade gestraf word. Ons kan nie langer stil sit nie. As daar enige iemand is wat dit reeds doen kom ons smee ons kragte saam. Hier is die huidige lys.




Boere Krisis Aksie (B.K.A.) added 9 new photos.
(Stefanie) Ons dank aan Sunette Bridges vir die oorsig en dat sy nogsteeds bereid is om die lys saam te stel.
Sunette Bridges
18 van ons mense (waarvan ek kennis dra) is reeds in die eerste 14 dae van Februarie vermoor!
11 van hierdie moorde was op plase en kleinhoewes. Daar was in hierdie 14 dae reeds 32 plaasaanvalle.
Op hierdie dag wat mense die wêreld oor die Liefde vier het HAAT weer in Suid-Afrika die oorhand gekry toe 'n trop BARBARE 'n hele gesin op 'n plaas uitgewis het. Gedurende Januarie is 8 mense op plase vermoor en dit bring dus die moorde tydens plaasaanvalle op 19 te staan in 45 dae of 1 elke 56 uur teenoor die gemiddeld van 1 elke 130 uur die afgelope paar jaar.
Dosyne mense is tydends aanvalle beseer, gemartel of vermink en in 1 van die aanvalle die afgelope 2 weke is 'n boervrou verkrag.
In Pietersburg moes 'n jong seun sy gemartelde ma se liggaam in die huis aantref toe hy van die skool af tuis kom en een van ons mense moet homself in die hof verdedig na hy 'n "inbreker" doodgeskiet het wat in die middel van die nag in sy huis was... seker vir tee...
Trevor Rees (79) is dood na sy aanvallers hom 2 dae lank gemartel het en Jik in sy keel afgegooi het. Volgens die noodpersoneel wat hom na die hospitaal gehaas het, was hierdie een van die wreedste aanvalle wat hulle ooit aanskou het.
Ek weet ek verander of verbeter niks deur hierdie name te plaas nie, maar ek dink dis nodig vir ons mense om te sien... en nie te vergeet nie... Raad of antwoorde die het ek nie. Ek kan maar net pleit dat almal meer bewus sal wees van hul eie veiligheid. Dit breek 'n mens se hart... Sx
1 February
Gavin Carter (47) – Shot dead – Underberg, Natal
Nicky Harmse (61) – Shot dead – Kameeldrift-Wes, Gauteng
2 February
Daniël Kilian (62) – Shot dead – Leeupoort, Limpopo
3 February
Pats Truter (77) – Strangeled - Naboomspruit – Limpopo
Elderly man – Beaten to death – Rustenburg – Noordwes
5 February
Pieter Pieterse (57) – Beaten to death – Ellisras – Limpopo
Wilfred Ernsting (54) – Murdered – Henneman - Vrystaat
6 February
Stephan Harris (28) – Beaten to death – Pretoria – Gauteng
7 February
Tanya Wiers (44) – Trotured to death – Pieterburg – Limpopo
10 February
Niels Erichson (65) – Shot dead – Rustenburg – Noordwes
11 February
Trevor Rees (79) – Tortured to death – Underberg – Natal
12 February
Rolf Pretorius – Shot dead – Springs – Gauteng
13 February
Elderly man (65) – Tortured to death – Gordonsbay – Western Cape
Ryno J v Rensburg – Beaten to death – Warmbad – Limpopo
14 February
Louis Smuts (45) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Belinda Smuts (42) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Gert Smuts (77) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga
Paulina Smuts (74) – Shot dead – Balfour – Mpumalanga

Kontak
            Petrus Viviers
            0835847473
            petrusviv@gmail.com 

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories