Monday 1 May 2017

Boere Oorlog - Die Kuns van oorwinning

#Politics101



If you on y friends list and are a like to entice racial hate then we are not ment to share social media. Take your stupidity and unfriend me. It is one thing to point out the mistakes made in the country and another to entice racial hate based on your freedom of expression.

Blanke Suid Afrikaners is op n self vernietiging's pad omdat hulle dink hulle kan doen en se wat hulle wil op Sosiale media. Ons is in oorlog in die land. Die vyand kom van een energieke bron af en daai bron is nie ras gebonde nie. As jy te dom is om dit raak te sien moes jou voor ouers nie voort geplant het nie.

Ons is nie deur die Skepper na die Suid Punt van Afrika verplaas om te kom haat saai nie. Wat ook al jou droom van utopia is is jou droom. Die harde werklikheid is dat hoe harder jy vir jou reg om te haat en rassisties te wees baklei, hoe groter staan die oormag teen jou op.

As jy dink jou God Gegewe Gawe is om haat en neit te saai dan hoort jy nie tussen beskaafde witmense nie. Ek is nie beskaafd wanneer dit by kak vrae op eerlike antwoorde om nie. As jy dink die rasse stelling Witman Word Wakker of afgekort "Word Wakker" score jou brownie points maak jy 'n moerse fout.

Jou klas word bepaal die oomblik wat jy 'n volwasse man se Ma by jou beledigings insleep. Dan koer jy 'n Boer se moer. Die twee goed saam gevoeg in jou argument wys dat jy ingeteel is man. Jy het geen breins nie en die beste deel van jou Gene het teen jou Pa se been afgeloop.

Verder hoef ek nie vir mense te vertel wat ek bereik het op Facebook om gewig te he nie. Gewig is in die sizes van jou pap sak. Wysheid kom saam die vermoeë om insig tot 'n probleem te he. Nie op papiere wat jy voor mense kan rond swaai nie.

So as jy nie besef die fase van die #BoereOorlog is om kom ops te bou nie dan het jy Militêre Strategie in Diensplig gefaal en jy het slegs rang gekry omdat jou Oupa gat gekruip het by die Broeder Bond. FW De Klerk en Genl. Constant Viljoen het jou uitverkoop. Jy staan nou op jou eie twee voete. Gebruik die brein stof tussen jou ore wat die Liewe Vader jou gegee het.


Also Read Hubris

No comments:

Post a Comment

BUSH MECHANICS - The Original film

Travel & Information Directory |  4u2stay  |  Cars4Sale  |  Property 4 Sale  |  Fishing Report  | Die Manne Kan Nee kyk ...

Best Stories