Op Die Plaas On The Farm Bierpens is a BEE disenfranchised White Male Fighting for Survival in a Post Apartheid Democracy. Take a walk with me through the confusion of Tribalism, White Privilege and Previously Disadvantage Maize of Populism.
Tuesday, 21 April 2020
South Africa 2.0
Monday, 20 April 2020
Feeding Family for Profit Day 5
Death of White Monopoly Capital
Government in Breach of Constitution
Sunday, 19 April 2020
Death by Coronavirus
Esigiel 25 - Die Koms van Die Geel Nasie
#Religion101
Vir baie jare Probeer ek vir mense sê dat hulle nie die Ou Testament kan verwyder, ignoreer of oorskryf nie.
Die Ou Testament is n boek van reëls en riglyne oor hoe ons moet en mag lewe.
Die moderne Christen kruip weg agter die feit dat niemand behalwe Jesus volmaak is nie en dat ons in Verlossing lewe en nie volgens Verbond nie.
Dis net hier waar ons begin begrip oor intregiteit verloor het.
As ons nie ons Verbond met ons Skepper kan onderhou nie val ons mens wees uitmekaar, want dan dra ons woord geen gewig of waarheid nie.
Hoekom is dit belangrik
In die Ou Testament word die val van Babel uit gespel. Die impak van Sodam en Gamora. Die waarde van Exodus 20 en die Geskiedenis van die Aarde en ons reg tot bestaan in Genesis.
So verduidelik die Ou Testament ons hoe om Interaksie met ander Volke, Gelowe en Kulture te hê. Hoe om hulle te los dat hulle Aanbid Wat God voor hulle gelê het.
Ons kies om alles te ignoreer want ons is Hubristies tot ons eiewaan om dit wat ons glo reg is en op ander af te dwing.
So vergeet ons gerieflikheidshalwe die Mag Van Die Beloftes en Ooreenkomste wat ons onder Gebed en Beloftes voor God vir ons n reg tot bestaan aan die Suider Punt van Afrika los gekoop en gewerk het.
As ons ons geskiedkundige ooreenkomste met Traditionele Leiers opskort gaan ons as n Ras/Geloof/Nasie nie die Chinese inval in Afrika oorleef nie.
En dan beweeg ons sonder God se beskerming in die fase in wat niemand oor wil praat nie en meestal al op opgegee het.
Hoop die maak sin vir die Regse Blanke Ekstremiste wat glad nie n idee het wie agter hulle Geloof herformulerings sit en hulle Manipuleer nie.
Saturday, 18 April 2020
President Cele - Death by Hunger
BUSH MECHANICS - The Original film
Travel & Information Directory | 4u2stay | Cars4Sale | Property 4 Sale | Fishing Report | Die Manne Kan Nee kyk ...
Best Stories
-
06 April 2017 Julius Malema Boere Oorlog Julius Malema het ons, blanke grond eienaars en mede burgers van Suid Afrika, uitged...
-
High Treason Against White South Africans Constant Viljoen called the Right Wing over Radio Pretoria to join them in Bophuthats...
-
23 October 2016 St Lucia Estuary Spar being Robbed. Local Tour Guide and Operator Charl Koen saw the Armed robbery taking place ...
-
St Lucia Estuary 23 October 2016 Tonight at 19:00 St Lucia Spar was hit by 10 men armed with AK47. Several shots were fired a...
-
St Lucia Estuary iSimangaliso Wetlands Crime Watch South Africa 23 October 2016 Nyala Armed response was one of many that threw them...