Thursday, June 2, 2011

Shell friend or foe

As Shell regtig omgewings vriendlik is dan is Hydro Fracturing seker nie 'n probleem nie, maar as hulle begin spiere flex om dit op ons af te forseer staan Pensie se nek hare pen orent en is hy gereed om sy ruggie styf te maak. Ek sit so en luister na die man wat praat oor hoe onder duims Shell is en hoe laag hulle daal om hulle saak te stel.

Nou dink Pensie die ding het nodig om ge investigate te word, maar self het ou dikkes geen kennis oor Hydro Fracturing nie. So as mense kennis en links het gooi, want die mense wat hier op die plaas kuier was nog nooit skaam vir vryheid van spraak nie dus gaan die plaas se mense nou intensief kyk na die hele ding van Karoo verkragting.

Neem asseblief deel.

0 comments:

Post a Comment