Wat ookal mens besiel om lands burgers te jag met soveel nyt is wat die anti chris na sal verwys as mind blowing. Dis nie heeltemal onverstaanbaar dat mens kyk na die teiken generasie wat gemoor word nie. Dalk kan mens seg hulle was die vaders en moeders van apartheid, maar as mens kyk na die ouderdoms groep van die aanvallers dan wonder mens of die demokratiese genariesie nie beter so vaar onder apartheid nie?
skip to main |
skip to sidebar
My stukkie Paradys in die hel van Afrika
Saturday, May 21, 2011
Malema Sage duur voort
Na al die gewoel en gewerkskaf om buffels bymekaar te maak kry mens nou blaas kansie om terrug blik te gee op die Malema fiasko. Dit is nou al 'n afgesaagde onderwerpie, maar feite is feite en dat mense gemoor word is nie 'n miete nie.


0 comments:
Post a Comment