As mens nou bv. dringed 'n banner moet maak oor die kers seisoen en al die besighede is toe, dan moet mens met die aap op die hoek deal. Ongelukkig kom die misrabele produk nie met 'n time line en explanation nie, so twee dae down the lane vergeet almal hoekom die produk soos 'n hond se agterbeen lyk.
So ook is dit die selfde met groceries shopping. Opdrag is kry Organics shampoo. Groot handelaars is omtrent almal toe en die enigste een wat oop is verkoop nie size wat nodig is nie, maar dit moet op die rak so mens improvise en koop ander size wat nie reg is nie maar vir incase sny jy op quantity sodat dit nou nie na die seisoen die rak vol staan nie.
Die joke kom in dat as mens na die silly season gevaluate word op jou net worth of productivity is dit nie op dit wat jy mee reg gekom het toe daar niks beskikbaar was nie, maar dit wat jy nie reg gedoen het nie.
Macro Management is die grootste aborsie sedert die boere oorlog en maak dat mense besluite neem wat hulle en ander mense te nakom sonder om oor die gevolge te dink.
Ek gaan 'n engelsman 'n pakslae gee wat my oorle voorvaarders sy groot oupa groetjie moes gee.....


1 comments:
Die koninkryk van die hemele het naby gekom.
God het jou lief. Lees jou Bybel.
Post a Comment