Sunday, January 9, 2011

Vrydag ga my TV dag word

Met die dinge soos PVR en goete wat afbeam aarde toe kan mens nou TV kyk, Live Pause en selfs goete kyk wat DSTV gedurende week uitsaai wat mens nie tyd gekry het om te kyk of nie plek gehad het om te record nie. Dis nou een moerse rerun.

Mens het PVR nodig omdat mens 'n personal assistant nodig het om te onthou op watter kannaal jou stories herhaal word die week, want dis al wat verskil.... Time slots and channels ... Maar re runs bly re runs ....

Any way dis nie waaroor die posting gaan nie.... Eerder oor OCC. Ek kan nie help om adictive te wees aan daai vleis paleiste se fights en jokes nie. Dis ook hoogtyd dat hulle ons wys oor hoe Paul en Paul die regstelsel gebruik om hulle ratings op te stoot.

Its amaizing met hoeveel mens kan weg kom ... Maar regtig ek kyk eerder dit as 7de laan of Binnelanders.... Nee regtig tussen Villa Rosa en die res is die storie lyn regtig eentoonig. Tenminste met OCC kan ek leer dat 'n Drag Bike nie 'n man fiets met engine in pink is nie.

Ek kan ook meer leer oor duime en sizes ... As size matter is dit duidelik beter om dit in duime te meet. So ook is dit belangrik dat ek moet weet dat mens petrol in 'n frame gestoor kan word. Mens moet weet dat 'n pistontjie die cut op die engine veroorsaak voor gears ge change kan word... Geen man is volmaak sonder daai belangrikke kennis nie.

Die feit dat Juniour en Seniour al die kinners leer hoe om te Rebel het geen invloed op my besluit om die twee P's se reeks te volg nie. Hoe verduidelik ek my laaities ek is saam Jnr terwyl hy sy pa in die hoogste trappe van vergelyking op donner.

Eish ... Sien in die pre screenings dat Vinnie nou 'n colapodated Mini ry... Shame seker het daai V setup van hom en Codi het nie so lekker gefloat nie.

Die ding van 'n wen resep ... Moenie aan iets peuter wat werk nie ... En as mens al die bikes gebou het wat jy kan ... Kry iets nuuts om te doen soos asblikke rond gooi en stoele breek. Hoekom sal mens nou nie nuwe creations onder een dak doen nie.

0 comments:

Post a Comment