Ek weet nou nie wat die plasebo effek met Renoster Horings te doen het nie, hel ek weet nie eers wat die woord beteken nie, maar dit pla my dat ons meer doen om die verkoop van skadelose armbandjies te stop as die slagting van Dolfyne, Renosters en Walvisse.
So het ons Steve en Joost probeer vernietig om plek te maak vir Darren en Winkler... WDF?


0 comments:
Post a Comment