Die kuns is om mense te laat dink jy ry net vir hulle. Waar jy kom moet jy kontakte opbou en emails uitruil. As jy ry vir pick up of drop off moet almal op daai roete weet jy doen die roete, maar neimand moet weet jy het reeds 'n pick up nie.
So kry mens back to back pick ups en stich jy 'n hele roete aan mekaar. So kan jy gou drie dubbel betaal word vir een dag se werk. Kry vir jou ,n back up plan. Iets wat jy kan verkoop oppad na of van die pick up af. Soek iets om jou inkomste te verdubbel.
Solank koste ge cover is is al die ekstras room koek. Sorg dat jy jou tarrief per klient aanbied op skrif en vermeenigvuldig dit met aantal passasiers. Dra altyd jou faktuur boek saammjou om munt slaan uit misverstande.
Wees verm en vriendlik, mense dink dan altyd dis hulle fout.


0 comments:
Post a Comment