Monday, October 25, 2010

Die pad is lank en die Buffels le wydt

Pietrmaritzburg vandag en Kokstad more. Pengninton oppad terrug en eers weer Woensdag by die huis? Is die Buffels die pyn en lyding die moeitewerd. As kos gekoop is ADSL betaal is en Skoolfonds bygebring is dan bly daar in elkgeval niks oor nie.

Waar draai die buffels? Hoekom sloer hulle so. Was dit nie altoos maklikker om iets by die slagpale te buit vir biltong bere nie.

Nee hel so kan dit nie aangaan nie... Die naweek tuis was streelend' maar vandag se straf is eintlik ,n grap.

0 comments:

Post a Comment