Saturday, October 30, 2010

Al die Gordyne maak my moeg


Vandag is dit weer die Asagaai Gordyn en al die ewels wat met die nasie saam gaan. Malema atitude staan die land se ekonomie duur te staan. So sukkel die van ons agter die Boere Wors Gordyn sukkel ons kinners deur skole aangepas vir al die Gordyne en goete.

So spoed die dae voort na nog 'n jaar einde en so sneuwel die oorbly jare. Waar gaan die tyd heen en wat het ek daarmee gemaak ....?????

0 comments:

Post a Comment