Any way dis nou werklik 'n geval van die vere maak nie die voel nie maar as nou na vervoer en infra strukture kyk is dit moontlik 'n geval van bo blink ... onder stink.
skip to main |
skip to sidebar
My stukkie Paradys in die hel van Afrika
Thursday, October 28, 2010
Agter die Kerrie Gordyn!
As pensie gedog het dinge werk agter die Masala Gordyn was hy een moerse myl uitgewees. Die enigste ding wat kerrie mee jel is vispap... en dan is dit nog vir catch en release ook. Daar is geen manier wat 'n kerrie brein sy vis werd is wat hom gevoer word nie.


0 comments:
Post a Comment